Jaarboeke

Musiekgeskiedenis 708


 
Modulekode MUW 708
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Die onderwerp vir elke jaar word bepaal deur die dosent in samewerking met die studente in die klas. Die module, wat in seminaarvorm aangebied word, bied ook die geleentheid om vaardighede te ontwikkel om navorsing te doen, referate op te stel, kritiek te ontvang en te lewer, as voorsitter op te tree in vergadering, ens.
Modulekrediete 24.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Musiek
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences